VivA Afrikaans

TubeHealth is an independent service and is not affiliated with or endorsed by YouTube or Google. Data displayed on this page is retrieved via YouTube API Services.
Updated:

VivA Afrikaans Channel Description Snapshot

Channel Description

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is ʼn navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste en is ʼn geregistreerde maatskappy sonder winsoogmerk. VivA se hoofbesigheid is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur:

1) die beskrywing en bestudering van Afrikaans in sy volle omvang;
2) die ontwikkeling van omvattende digitale en ander hulpbronne, hulpmiddele en platforms vir gesproke en geskrewe Afrikaans; en
3) die lewering van praktiese Afrikaanse taaldienste deur middel van tegnologie.

About This Page

Methodology: This page displays a snapshot of publicly available creator information retrieved via YouTube API Services.

Snapshot

Snapshot Date:
Data Source: Public data retrieved via YouTube API Services
Data is refreshed at least once every 30 days.