Afrikaans is Groot
TubeHealth is an independent service and is not affiliated with or endorsed by YouTube or Google.
Data displayed on this page is retrieved via YouTube API Services.
Updated:
Afrikaans is Groot Channel Description Snapshot
Channel Description
Afrikaans is Groot het 15 jaar gelede ontstaan as ’n idee om die grootste Afrikaanse snitte op een versamelalbum te voeg. Die handelsmerk het ongelooflike ondersteuning van Afrikaanse mense ontvang, uit sy nate gebars en gegroei tot waar dit vandag die grootste konsert in die land is.
Afrikaans is Groot gaan oor trots, vol-mond musiek en ’n ervaring vir ons mense, in ons geliefde taal. Dit is ’n feesviering van jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars op ’n verhoog wat meeding met enige internasionale konsert.
Ons doel is om Afrikaans met musiek uit te bou en groot te hou.

About This Page
Methodology: This page displays a snapshot of publicly available creator information retrieved via YouTube API Services.
Snapshot
Snapshot Date:
Data Source: Public data retrieved via YouTube API Services
Data is refreshed at least once every 30 days.