Hebrews 2:4 Ministries

TubeHealth is an independent service and is not affiliated with or endorsed by YouTube or Google. Data displayed on this page is retrieved via YouTube API Services.
Updated:

Hebrews 2:4 Ministries Channel Description Snapshot

Channel Description

https://www.youtube.com/@hebrews2verse4ministries?sub_confirmation=1

hebrews2verse4ministries@gmail.com

Leer hoe die bruid van Christus haar gereed maak vir die Lam se bruilof (Opb 19:7). Reis saam na die geestelike land van belofte, deur gehoorsaamheid aan die NT wet (Mat 5, 6 & 7) en voorskrifte aan die liggaam van Christus.

Heb 2:4  terwyl God ook nog saam getuig het deur tekens en wonders en allerhande kragtige dade en bedélinge van die Heilige Gees volgens sy wil? 

Jes 56:7-8  hulle sal Ek bring na my heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in my huis van gebed; hulle brandoffers en hulle slagoffers sal welgevallig wees op my altaar; want my huis sal ‘n huis van gebed genoem word vir al die volke. Die Here HERE wat versamel diegene wat van Israel verdryf is, spreek: Ek sal by hom nog meer versamel, by sy versameldes. 

Mat 21:13  En Hy sê vir hulle: Daar is geskrywe: My huis moet ‘n huis van gebed genoem word. Maar julle het dit ‘n rowerspelonk gemaak. 

About This Page

Methodology: This page displays a snapshot of publicly available creator information retrieved via YouTube API Services.

Snapshot

Snapshot Date:
Data Source: Public data retrieved via YouTube API Services
Data is refreshed at least once every 30 days.